
Similar Posts

Oorkom en oorwin met oorgawe
Wie blameer ateïste wanneer dinge moeilik gaan? Waar lê hul primêre verhouding? Wie is ons wanneer ons nie meer ‘n verhouding met die waarheid het nie? Is die grootste oorwinning van die mensdom nie wanneer ons in staat is om die tronke wat ons vir onsself gemaak het, te kan vind en oorkom nie? Elkeen…

Leer om soos Jesus te dink
Jes 40:13 Wie kan die Gees van die Here peil, wie kan sy raadgewer wees? Ons begin vandag met ‘n waterpas. Ja jy het reg gehoor, ‘n waterpas. Die Hebreeuse woord vir “peil” in hierdie vers beteken letterlik om te meet met ‘n waterpas, of om te verstaan. Het dit al vir jou gevoel asof…

Hoe volg ek die Here as Sy spore dof geraak het?
Inleiding: Ek bestel noudiedag ‘n cappuchino en die barista wat aan diens was, was een van daardie kunstiges wat jou glimlaggend dophou, om te kyk of die oulike prentjie wat hulle in die skuim gemaak het, jou dag opvrolik. As julle die notas oopgemaak het, kan julle ook die oulike voetspore waardeer, wat sy gemaak…