
Similar Posts

Hoe word ‘n droom gebore?
Voel jou toekomsdrome ook soms soos die prentjie hier bo? Iemand het eendag gesê: Drome oor die toekoms is so deel van die Here se natuur. Dit is die saad waarmee Hy die toekoms in ons harte saai. Drome is ‘n produk van die Heilige Gees. Het jy geweet dat vir elke droom wat die…

Vlieg hoog
Ek was so verbaas toe ek nou die dag uitvind dat een-en-veertig persent van die voëls in Nieu-Seeland nie kan vlieg nie. Omdat Nieu-Seeland vir so baie jare ‘n geïsoleerde eiland met min roofdiere was, het voëls amper nooit nodig gehad om iewers heen te vlieg nie. Baie spesies het dus duisende jare gelede al…

Wat maak ons anders?
Toe ons nog kinders was, het ‘n onderwyser eendag vir ons die storie vertel van ‘n koning wat graag anders wou wees. Hy het na sy beste snyer toe gegaan, met die versoek om vir hom klere te maak wat niemand nog ooit gesien het nie. Na ‘n hele paar maande kom die snyer terug…

Hoe loop dinge reg wanneer dit skeef loop?
Laas week het Koningin Elizabeth van Engeland haar parlementêre toespraak aan die House of Lords gelewer. Soos alles wat die Engelse doen, het dit met ‘n baie interessante tradisie gepaard gegaan. Voor die oë van die hele wêreld het die volgende gebeure afgespeel. Voordat die koningin haar toespraak kan lewer, moet sy eers die House…

Draai die krane oop…
Het jy al ooit gewens dat die Here se krag en seën in jou lewe, soos kraan was? Een wat jy net kan oopdraai wanneer nodig… Wel, ek het vandag baie goeie nuus vir jou en dit is dat daar wél geestelike krane in jou lewe is, wat jy beslis oop of toe kan draai….