
Similar Posts

Posisioneer jouself vir die guns van die Here
Wat sê die Woord oor die guns van die Here? Lev 26:9 Ek sal vir julle goed wees en julle vrugbaar maak sodat julle ‘n groot nasie sal word. So sal Ek my verbond met julle nakom. Die goedheid van die Here is die watermerk van Sy verbond met ons. Hoe herken jy die egtheid…

Verstaan jou storms
Net soos wat daar deesdae al hoe meer groot siklone en ernstige storms is en die aarde al hoe warmer en warmer word, net so raak dit al hoe belangriker om hierdie natuurverskynsels beter te verstaan. Iemand het eendag gesê dat niemand storms werklik sal verstaan, voordat hulle al in die oog van ‘n storm…

Die Tronk
Iemand bel my laas week. Toe die foon lui kon ek nie anders as om te glimlag, terwyl ek oplet hoe verskillend verskillende mense die foon laat lui. Die betrokke persoon was ‘n vriend met soveel respek vir mense, dat hy die foon net so drie keer laat lui voordat hy die oproep dooddruk, om…

Hoe word ‘n droom gebore?
Voel jou toekomsdrome ook soms soos die prentjie hier bo? Iemand het eendag gesê: Drome oor die toekoms is so deel van die Here se natuur. Dit is die saad waarmee Hy die toekoms in ons harte saai. Drome is ‘n produk van die Heilige Gees. Het jy geweet dat vir elke droom wat die…

Draai die krane oop…
Het jy al ooit gewens dat die Here se krag en seën in jou lewe, soos kraan was? Een wat jy net kan oopdraai wanneer nodig… Wel, ek het vandag baie goeie nuus vir jou en dit is dat daar wél geestelike krane in jou lewe is, wat jy beslis oop of toe kan draai….