
Similar Posts

Vrees vir te min…
Alle nuwe mans, vrouens, ouers ens. vra die vraag: Het ek dit wat nodig is om suksesvol te wees? Is dit wat ek het, genoeg? Net soos ‘n padteken, verwys alle tekens en wonders in die Bybel na iets. Johannes gebruik sewe van Jesus se wonderwerke as tekens, om vir ons te wys, wie die…

Vlieg hoog
Ek was so verbaas toe ek nou die dag uitvind dat een-en-veertig persent van die voëls in Nieu-Seeland nie kan vlieg nie. Omdat Nieu-Seeland vir so baie jare ‘n geïsoleerde eiland met min roofdiere was, het voëls amper nooit nodig gehad om iewers heen te vlieg nie. Baie spesies het dus duisende jare gelede al…

Hoe volg ek die Here as Sy spore dof geraak het?
Inleiding: Ek bestel noudiedag ‘n cappuchino en die barista wat aan diens was, was een van daardie kunstiges wat jou glimlaggend dophou, om te kyk of die oulike prentjie wat hulle in die skuim gemaak het, jou dag opvrolik. As julle die notas oopgemaak het, kan julle ook die oulike voetspore waardeer, wat sy gemaak…

Blou bloed
Net soos die konings van ouds, is jou storie ook nog besig om geskryf te word. Ja, jou beste dae kom nog! Dinge kan in ‘n oogwink verander. Vloeke wat al vir generasies saam met jou en jou familie kom, kan vandag gebreek word. Ons verhaal begin vandag met ‘n klip wat sing uit Koning…