
Similar Posts

Hoe volg ek die Here as Sy spore dof geraak het?
Inleiding: Ek bestel noudiedag ‘n cappuchino en die barista wat aan diens was, was een van daardie kunstiges wat jou glimlaggend dophou, om te kyk of die oulike prentjie wat hulle in die skuim gemaak het, jou dag opvrolik. As julle die notas oopgemaak het, kan julle ook die oulike voetspore waardeer, wat sy gemaak…

Draai die krane oop…
Het jy al ooit gewens dat die Here se krag en seën in jou lewe, soos kraan was? Een wat jy net kan oopdraai wanneer nodig… Wel, ek het vandag baie goeie nuus vir jou en dit is dat daar wél geestelike krane in jou lewe is, wat jy beslis oop of toe kan draai….

Vrees vir te min…
Alle nuwe mans, vrouens, ouers ens. vra die vraag: Het ek dit wat nodig is om suksesvol te wees? Is dit wat ek het, genoeg? Net soos ‘n padteken, verwys alle tekens en wonders in die Bybel na iets. Johannes gebruik sewe van Jesus se wonderwerke as tekens, om vir ons te wys, wie die…

Vlieg hoog
Ek was so verbaas toe ek nou die dag uitvind dat een-en-veertig persent van die voëls in Nieu-Seeland nie kan vlieg nie. Omdat Nieu-Seeland vir so baie jare ‘n geïsoleerde eiland met min roofdiere was, het voëls amper nooit nodig gehad om iewers heen te vlieg nie. Baie spesies het dus duisende jare gelede al…

Geestelike elastisiteit die waarborg vir ‘n mooi toekoms
Wat is die geheim van terugbons? Hoe kry sommige mense dit reg om goed terug te bons na ‘n terugslag? Sonder ‘n terugslag kan daar geen terugbons wees nie. Dit help om te weet dat elke terugslag in die lewe die springplank van ‘n terugbons kan wees, wat jou verder en dieper as voorheen kan…