Hello world!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!
Wie hou van trappe? Toe ek nog ‘n kind was, was trappe nie vir my ‘n roete na hoër hoogtes nie, maar een groot struikelblok. Hulle het my eenvoudig moeg en ongeduldig gemaak. Ek het die trappe twee, twee gegroepeer en wanneer daar ouer persone voor my op die trappe was, het ek vinnig verby…
Om ‘n geliefde te verloor is die moeilikste ding wat met enige iemand kan gebeur. Dit voel dalk tans vir jou onmoontlik om optimisties te voel oor die toekoms. Jy het ook sekerlik uitgevind dat daar nie baie mense is wat verstaan waardeur jy gaan na die afsterwe van jou lewensmaat, kind, familielid of vriend…
Die hoe van deurbraak 1Sam 30:1 Toe Dawid en sy manne die derde dag by Siklag aankom, het die Amalekiete ‘n strooptog uitgevoer in die Negev en in Siklag. Hulle het Siklag aangeval en afgebrand. 2 Hulle het die vroue wat daarin was, weggevoer, van die kleinste tot die grootste. Hulle het niemand doodgemaak nie,…
Jesus het die sonde van die hele wêreld op hom geneem… Hoe kon hy dan met al daardie sonde op Sy skouers in die Hemel instap? Hy het ingegaan met Sy eie bloed… Alle sonde was weg gewas deur sy eie bloed… Identifiseer jy met die regte Adam? Is jou identiteit wie jy in Christus…
Luk 17:12 Toe Hy ‘n sekere dorpie binnegaan, het tien melaatse mans Hom tegemoet gekom. Hulle het op ‘n afstand bly staan 13 en uitgeroep: Jesus, Meester, ontferm U tog oor ons! 14 Toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan wys julleself vir die priesters. Op pad daarheen is hulle gereinig. 15 Een…
Hi, this is a comment.
To get started with moderating, editing, and deleting comments, please visit the Comments screen in the dashboard.
Commenter avatars come from Gravatar.