Emosionele intelligensie


Wanneer dit met die Here begin… eindig dit in oorwinning!Wanneer dit met my begin… eindig dit in neerlaag… Hierdie stelling laat jou dag, jou loopbaan, jou verhoudinge in oorwinning eindig!Selfs in seisoene waar jy verslae is en verslaan word… Wanneer dit met die Here begin mag daar winterseisoene wees: ‘n Bloedige kruis. ‘n stil Saterdag,…
Matt 6:11 gee ons vandag ons daaglikse brood; Ons skepper is soo omvangryk dat een woord of naam eenvoudig te min is om Hom te beskryf. In die oorspronklike tale Bybel is daar baie name wat Hom probeer beskryf. Ons sien daar twee groepe name vir Hom: Die verskil tussen die twee groepe is: Die…
Vandag: ‘n Helder begrip van wat geloof is. Hoe om dit in jou lewe te gebruik. Die vyand 1Pet 5:8 Wees nugter, wees waaksaam! Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na wie hy kan verslind. Soos ‘n leeu, nie ‘n leeu nie! Satan is ‘n leuenaar, ‘n bedrieër, vals,…
Onthou jy nog toe ons op skool was, was die klas amper nooit stil nie, behalwe wanneer ons toets geskryf het. Die onderwyser het almal doodstil gemaak. Selfs die onderwyser was stil… Die onderwyser is stil terwyl die toets geskryf word… Voel jy soms die stem van die Here is stil? [Spanning]Die moeilikste spanning, is…
Om ‘n geliefde te verloor is die moeilikste ding wat met enige iemand kan gebeur. Dit voel dalk tans vir jou onmoontlik om optimisties te voel oor die toekoms. Jy het ook sekerlik uitgevind dat daar nie baie mense is wat verstaan waardeur jy gaan na die afsterwe van jou lewensmaat, kind, familielid of vriend…
Ons leef in ‘n wêreld waar ons meet en gemeet word. Ons kan al die spoed van lig meet, Ons weet hoe vêr Jupiter is en hoe groot ‘n atoom is, maar wat is die gewig van ‘n siel? Koning Nebukadneser sien ‘n hand wat op die muur skryf: Dan 5:25 En dit is die…