George Steenkamp

Judas Iskariot

Het jy al ooit jou naam op ‘n boom, ‘n muur of ‘n tafel uitgekrap? ‘n Paar jaar gelede het ek deur die dodeselle gaan stap, by die ou tronk in Oos-Londen. Dit was veral aangrypend om die boodskappe te lees, wat die veroordeeldes vir familie en vriende tydens die laaste paar dae van hul …

Judas Iskariot Read More »

Vlieg hoog

Ek was so verbaas toe ek nou die dag uitvind dat een-en-veertig persent van die voëls in Nieu-Seeland nie kan vlieg nie. Omdat Nieu-Seeland vir so baie jare ‘n geïsoleerde eiland met min roofdiere was, het voëls amper nooit nodig gehad om iewers heen te vlieg nie. Baie spesies het dus duisende jare gelede al …

Vlieg hoog Read More »