George Steenkamp

Die Tronk

Iemand bel my laas week. Toe die foon lui kon ek nie anders as om te glimlag, terwyl ek oplet hoe verskillend verskillende mense die foon laat lui. Die betrokke persoon was ‘n vriend met soveel respek vir mense, dat hy die foon net so drie keer laat lui voordat hy die oproep dooddruk, om …

Die Tronk Read More »

Blou bloed

Net soos die konings van ouds, is jou storie ook nog besig om geskryf te word. Ja, jou beste dae kom nog! Dinge kan in ‘n oogwink verander. Vloeke wat al vir generasies saam met jou en jou familie kom, kan vandag gebreek word. Ons verhaal begin vandag met ‘n klip wat sing uit Koning …

Blou bloed Read More »