Patrone van Lewe

Wanneer dit met die Here begin… eindig dit in oorwinning!Wanneer dit met my begin… eindig dit in neerlaag… Hierdie stelling laat jou dag, jou loopbaan, jou verhoudinge in oorwinning eindig!Selfs in seisoene waar jy verslae is en verslaan word… Wanneer dit met die Here begin mag daar winterseisoene wees: ‘n Bloedige kruis. ‘n stil Saterdag,…

Sleutels vir wag

Hoe wag ons op die Here? Jakob sit gespanne in die wagkamer by die Tandarts, hy sien glad nie uit na wat kom nie…Later kraak die luidsprekers en die Bee Gees begin met “Staying alive”…Sweet pêrel op Jakob se voorkop.Net toe sy senuwees wil ingee begin die volgende lied: Another one bites the dust! Niemand…

Wen vrees

2 Kronieke 20 Die Here slaan die aanval uit die ooste af 1 Later het die Moabiete en die Ammoniete,[Die twee nasies is verwek toe Lot se dogters hom dronk gamaak het om by hulle kinders te kry] en saam met hulle ‘n groep Meüniete, ‘n veldtog teen Josafat begin. 2 Josafat het berig (Vrees ry op…