Hoe volg ek die Here as Sy spore dof geraak het?
Preke

Hoe volg ek die Here as Sy spore dof geraak het?

Inleiding: Ek bestel noudiedag ‘n cappuchino en die barista wat aan diens was, was een van daardie kunstiges wat jou glimlaggend dophou, om te kyk of die oulike prentjie wat hulle in die skuim gemaak het, jou dag opvrolik. As julle die notas oopgemaak het, kan julle ook die oulike voetspore waardeer, wat sy gemaak…