Wanneer ek moeg voel…

Hoekom gee ek nie meer om nie? Op ‘n koue wintersoggend in Januarie 2009 beier die stem van Pres. Barack Obama in die Nasionale Mall tydens sy inhuldigings toespraak die volgende woorde: On this day, we gather because we have chosen hope over fear. Let’s “seize gladly” our  hardships head-on and turn our challenges into…

Groot genade

Die vrae wat ons vandag antwoord Benjamin – ‘n tipe van genade Lank nadat Josef onderkoning van Egipte geraak het sien hy weer na baie jare sy jongste broer na wie hy so verlang het sê hy die volgende woorde: Onthou dit is die onderkoning van Egipte wat hier praat. Gen 43:29  Toe Josef sy…

Teen die wind…

Teen die wind (Geloof) Inleiding Van al die vaardighede wat ‘n Skipper moet leer is die vermoë om teen die wind te seil, die moeilikste om te bemeester. Seil bote wat nie teen die wind kan seil nie, kan nooit terugkeer huis toe nie. Hulle kan slegs in een rigting seil, maar vir die wat…

Hoe vind ek myself weer

Vandag antwoord ons drie vrae. Drie aanhalings Benjamin Franklin – Niemand is waardeloos – wat die las van iemand ligter maak nie… Ghandi – Die beste manier om jouself te vind is om jouself in ander te verloor. Maartin Luther King – Almal kan groot wees want almal kan dien… Wat doen ek in donker…