Temp

Mariolize Steenkamp

Liewe Gemeente daar is eenvoudig net nie woorde wat ‘n mens in ‘n situasie soos hierdie kan gebruik, wat sal kan opweeg teen die skok en teleurstelling wat so baie van julle moet ervaar, ten opsigte van die slegte nuus oor my en George se egskeiding. Ek is oneindig jammer daaroor en ek wil uit …

Mariolize Steenkamp Read More »

George en Mariolize

Liewe gemeente Ek skryf hierdie brief met ‘n swaar hart omdat dit waaroor ek vandag gaan praat, die manier waarop ons genade sien en uitleef en ons verwagtinge van die toekoms, onherroeplik gaan verander. Tog rus ek in die wete dat die krisisse van vandag elkeen van ons toekomstig in nuwe seisoene van groei kan …

George en Mariolize Read More »