Wat is gebed? (1)

Gebed gee aan ons toegang tot die grootste krag in die heelal… Morris Cerello Gebed het drie aspekte: Vra, soek en klop. Matt 7:7-8 Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 8 Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie…

Straf die Here my?

In die volksmond sê ons baie keer: As dinge goed gaan seën die Here ons, maar wanneer dinge moeilik raak sê ons weer die Here straf ons. Is dit werklik waar. Is ‘n pak slae van bo af God se plan van verandering? As kinders, was die rottang baie keer ons kompas. Hoewel dit ‘n…

Die klank van deurbraak… (Protokol van die Here se teenwoordigheid)

Luk 17:12 Toe Hy ‘n sekere dorpie binnegaan, het tien melaatse mans Hom tegemoet gekom. Hulle het op ‘n afstand bly staan 13 en uitgeroep: Jesus, Meester, ontferm U tog oor ons! 14 Toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: Gaan wys julleself vir die priesters. Op pad daarheen is hulle gereinig. 15 Een…

Geloof sonder grense

Vandag: ‘n Helder begrip van wat geloof is. Hoe om dit in jou lewe te gebruik. Die vyand 1Pet 5:8 Wees nugter, wees waaksaam! Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na wie hy kan verslind. Soos ‘n leeu, nie ‘n leeu nie! Satan is ‘n leuenaar, ‘n bedrieër, vals,…

Skuil in die storm…

Hand.27:20  Dae lank was die son en die sterre nie te sien nie en het die geweldige wind voortgewoed. Uiteindelik het ons alle hoop laat vaar om gered te word. Ons storie begin vandag met Paulus, waar hy homself gelyktydig in die middel van ‘n reuse fout en ‘n wonderwerk bevind. Hulle skip was besig…

Grief Share

Om ‘n geliefde te verloor is die moeilikste ding wat met enige iemand kan gebeur. Dit voel dalk tans vir jou onmoontlik om optimisties te voel oor die toekoms. Jy het ook sekerlik uitgevind dat daar nie baie mense is wat verstaan waardeur jy gaan na die afsterwe van jou lewensmaat, kind, familielid of vriend…