Hoe werk Live Streams?

Kyk op selfoon of rekenaar

Gaan op jou selfoon of rekenaar na www.agape.co.za en op die Homepage sal die link van dit wat jy wil kyk wees. Kliek op die link en geniet.

Kyk op ‘n TV gekoppel aan die internet

Gebruik die Youtube app op jou TV – soek vir AgapeBloem, kliek op die channel – die Stream sal bo aan wees. Kliek daarop en geniet.

Kyk op Youtube

Soek vir die Agape Channel deur AgapeBloem in te tik by die soek boks. Subscribe aan die channel. As jy ook op die klokkie kliek sal jy notifications ontvang elke keer wanneer daar nuwe videos of streams verskyn.